TEKS 1 — Operasie Khanyisa / Honne & Kasper / Renostermeisie Vraag 3: Advertensie — Operasie Khanyisa 2 punt 1 Noem TWEE maniere waarop "gevaar" beklemtoon word.
Kontroleer
1 punt 2 "So, jy het gedink ...?" — Waarom effektief om "jy" te gebruik?
Kontroleer
1 punt 4 INTENSIEWE VORM van "
ryk ".
Kontroleer
1 punt 9 Sal hierdie advertensie jou laat aksie neem? Motiveer.
Kontroleer
Vraag 4: Strokiesprent — Oubaas se Honne en Kasper 1 punt 11 "kies" = "binnekant van mond". Gebruik HOMONIEM in n sin.
Kontroleer
1 punt 12 Wat word oor die vorige kat geimpliseer?
Kontroleer
1 punt 13 Watter aanduiding in raampie 2 dat die kat geskrik het?
Kontroleer
2 punt 14 INDIREKTE REDE: Die hond sê: "Jy sal net soos die vorige kat verdwyn!"
Kontroleer
1 punt 15 ANTONIEM: "In raampie 1 kyk die kat
regs , maar in raampie 3 ... ."
Kontroleer
1 punt 16 Hoe word die kat se woorde in raampie 3 beklemtoon?
Kontroleer
1 punt 17 Hoe weet jy dat die eendjies in raampie 1 en 2 nie stilstaan nie?
Kontroleer
1 punt 18 Waarom pas die idioom "soos kat en hond te lewe" nie?
Kontroleer
Vraag 5.1: Artikel — Die Renostermeisie 1 punt 19 AFKORTING van "
mejuffrou ".
Kontroleer
2 punt 21 DIREKTE REDE: Amina sê dat sy die renostermeisie by die skool is.
Kontroleer
1 punt 23 INFINITIEF: "Daar moet renosters in die toekoms wees." (Daar BEHOORT ...)
Kontroleer
1 punt 25 ONTKENNENDE VORM: "Renosters kan self praat."
Kontroleer
1 punt 26 VERLEDE TYD: "n Bloeiende renoster maak my hartseer."
Kontroleer
1 punt 28 Verbind met "toe": "Amina het ... gesien. Sy was twee jaar oud."
Kontroleer
1 punt 29 LYDENDE VORM: "Haar gesin het dikwels die Krugerwildtuin besoek."
Kontroleer
1 punt 30 Begin met vetgedrukte: "Sy het
onmiddellik gedink renosters is oulike diere."
Kontroleer
Vraag 5.2: Prent — Man stofsuig in huis Woordlys: voorgrond, besem, stofsuier, inspuiting, stoom, rook, agtergrond, spuitkannetjie, vadoek, verestoffer, grassnyer, voorskoot.
TEKS 2 — Ladismith Botter / Neelsie 95% / Goeie Maniere / Hospitaal Vraag 3: Advertensie — Ladismith Botter 1 punt 1 Waarom is "LADISMITH BOTTER – ALMAL SE KEUSE" in groot hoofletters geskryf?
Kontroleer
1 punt 3 Hoe word maas gestereotipeer?
Kontroleer
1 punt 6 Verbeter LEESTEKENFOUT: "Wat ook al jou smaak, Ladismith het net die botter vir jou?"
Kontroleer
1 punt 7 Hoe manipuleer die "TROTS SUID-AFRIKAANS"-logo Suid-Afrikaners?
Kontroleer
1 punt 8 Waarom word "Wenner van die Qualité-toekenning" ingesluit?
Kontroleer
1 punt 9 Waarom plaas die adverteerder die botter in die VOORGROND?
Kontroleer
1 punt 10 Hoe skep die adverteerder die indruk dat mense gelukkig is?
Kontroleer
Vraag 4: Strokiesprent — Neelsie 95% (Danie Cronje) 1 punt 11 Verbeter woordorde: "Jako en ek het 95% vir ons Wiskundetoets gekry!"
Kontroleer
1 punt 12 Hoe weet jy dat Neelsie "95%" hard sê?
Kontroleer
1 punt 15 Watter indruk probeer Neelsie skep oor sy EIE punte?
Kontroleer
2 punt 17 Noem TWEE maniere waarop die pa se gesigsuitdrukking sy woorde ondersteun.
Kontroleer
Vraag 5.1: Artikel — Goeie Maniere 1 punt 20 INDIREKTE REDE: "Goeie maniere is belangrik," sê Ouma. (Ouma sê dat ...)
Kontroleer
1 punt 21 VRAAGSIN na STELSIN: "Is jou ouma altyd reg?"
Kontroleer
2 punt 24 VERLEDE TYD: "Al die ander kry die boodskap dat hulle iets moet saambring."
Kontroleer
1 punt 25 ONTKENNENDE VORM: "Daar was n boodskap."
Kontroleer
1 punt 26 HOMONIEM van "gas" in n sin.
Kontroleer
1 punt 27 LYDENDE VORM: "n Gasvrou verwelkom altyd sjokolade."
Kontroleer
1 punt 29 KORREKTE VORM: "n
ongemanierd mens".
Kontroleer
1 punt 32 Verbind met "sodat": "Dit is die beste om dadelik te bel. Jy kan om verskoning vra."
Kontroleer
Vraag 5.2: Prent — NOODGEVAL! Woordlys: mombakkies, pasiënt, portier, gehoorbuis, koppenent, kruisie, tydskrif, sterretjie, koerant, masker, stetoskoop, voetenent.
TEKS 3 — Beacon Allsorts / Garfield / Koeksister / Rosslyn & Emily Vraag 3: Beacon Liquorice Allsorts 1 punt 2 Hoe beklemtoon die advertensie dat Suid-Afrikaners die teikengroep is?
Kontroleer
2 punt 3 TWEE betekenisse van "ALLE SOORTE".
Kontroleer
2 punt 4 TWEE tegnieke wat die adverteerder gebruik.
Kontroleer
1 punt 8 Watter idee skep "LEKKER – LEKKERDER – LIQUORICE"?
Kontroleer
Vraag 4: Strokiesprent — Garfield 1 punt 9 Funksie van die ellips (...) in raampie 1.
Kontroleer
1 punt 10 HOMONIEM van "Haai" in n volsin.
Kontroleer
2 punt 11 TWEE tekens dat die man moedeloos is.
Kontroleer
2 punt 13 TWEE maniere waarop Garfield se woorde beklemtoon word.
Kontroleer
1 punt 14 Wat impliseer Garfield se woorde in raampie 2?
Kontroleer
1 punt 15 Hoe weet jy dat Garfield se stert swaai?
Kontroleer
Vraag 5.1: Artikel — Koeksister 1 punt 17 STELSIN na VRAAGSIN: "Die koeksister is trots Suid-Afrikaans."
Kontroleer
1 punt 19 Begin met ONDERWERP: "n Smullekkersmaak kry
jy in elke happie!"
Kontroleer
1 punt 20 Begin met HOOFSIN: "Orals waar jy gaan,
sal jy koeksisters kry ."
Kontroleer
1 punt 24 Verbind met "terwyl": Sister verwys ook na die sisgeluid. Jy week dit in koue stroop.
Kontroleer
1 punt 25 INFINITIEF: "Jy moet dit eers in warm olie bak." (Jy behoort ...)
Kontroleer
1 punt 26 INDIREKTE REDE: Baie mense sê: "Koeksisters is deel van die SA tradisie."
Kontroleer
1 punt 27 Vul LEESTEKEN in: "Die Maleiers, wat as slawe hierheen gekom het het die koesister Suid-Afrika toe gebring."
Kontroleer
Vraag 5.2: Rosslyn en Emily 1 punt 35 Verbeter: "Die meer ek probeer spaar, die duurder word die items." (Hoe ...)
Kontroleer
TEKS 4 — Dr. Reddy / Tim Tier & Simon / Paul Adams / Valentynsdag Vraag 3: Dr. Reddy Allergiepille 1 punt 1 Wie is die teikengroep?
Kontroleer
1 punt 2 Hoekom sien die leser "Die terugkeer van allergieë" dadelik?
Kontroleer
1 punt 8 Hoekom word "allergieë" en "weghou" so ver uitmekaar geskryf?
Kontroleer
1 punt 10 Hoe sou jy "Die beste opsie vir oud en jonk." beklemtoon?
Kontroleer
Vraag 4: Tim Tier en Simon 2 punt 11 TWEE maniere waarop Simon se woorde in raampie 1 beklemtoon word.
Kontroleer
2 punt 12 TWEE woorde in raampie 2 wat SINONIEME is.
Kontroleer
1 punt 15 Hoe lei jy af dat Tim Tier nie hardop antwoord nie?
Kontroleer
2 punt 16 INDIREKTE REDE: "Hoekom moet ek vir alles werk?" (Simon vra hoekom ...)
Kontroleer
1 punt 17 Funksie van die uitroepteken by Simon se woorde?
Kontroleer
Vraag 5.1: Paul Adams 1 punt 19 ALGEMENE VRAAGSIN: "Jy is op soek na n tweede kans."
Kontroleer
1 punt 21 VERLEDE TYD: "Dié oudkrieketspeler se agtergrond keer hom nie."
Kontroleer
1 punt 22 Begin met ONDERSTREEPTE WOORDE: "Hy het op 18
met sy ongewone boultegniek internasionaal beroemd geword."
Kontroleer
1 punt 24 ONTKENNENDE VORM: "Hy het moed vir die toekoms gehad."
Kontroleer
1 punt 25 Verbind met "daarom": Werk was skaars. Hy het n klein werkie aanvaar.
Kontroleer
1 punt 27 INFINITIEF: "Jy moet altyd eerlik wees." (Jy behoort ...)
Kontroleer
1 punt 28 TEENWOORDIGE TYD: "Probleme sal jou nie onderkry nie."
Kontroleer
1 punt 29 LYDENDE VORM: "Paul het alle kanse gebruik."
Kontroleer
2 punt 30 DIREKTE REDE: Paul sê dat passie vir n mens se werk belangrik is.
Kontroleer
Vraag 5.2: Valentynsdag 1 punt 31 Verbeter: "Dit is Valentynsdag. Rosie weet nie wat Dirk beplan."
Kontroleer
TEKS 5 — Moedertaaldag / Mama Taxi / Kommunikasie / Skooltas Vraag 3: Moedertaaldag 1 punt 9 Wie is die teikengroep van Kaleidoskoop?
Kontroleer
1 punt 10 Hoekom pas die gesigsuitdrukkings nie by "plesier" nie?
Kontroleer
Vraag 4: Mama Taxi 2 punt 11 TWEE dinge wat wys Mavis het die boom hard getref.
Kontroleer
1 punt 12 Vervang om die konstabel se woorde formeel te maak: "Wat het
jy gedoen?"
Kontroleer
2 punt 15 INDIREKTE REDE: Mavis sê: "Ek drink en bestuur nooit nie."
Kontroleer
1 punt 17 Wat beteken "drink en bestuur" vir die konstabel?
Kontroleer
1 punt 18 Hoe verstaan Mavis hierdie woorde?
Kontroleer
Vraag 5.1: Wil jy leer om beter te kommunikeer 1 punt 22 BEVELSIN: "Jy verbeter so jou sosiale verhoudings met ander mense."
Kontroleer
1 punt 24 HOMONIEM van "slag" in n sin.
Kontroleer
1 punt 27 Verbind met "sodat": "Jy moet diep asemhaal. Jy raak kalm."
Kontroleer
1 punt 28 TOEKOMENDE TYD: "Jou lyftaal is ook baie negatief."
Kontroleer
1 punt 29 INFINITIEF: "Jy moet oogkontak maak ..." (Jy behoort ...)
Kontroleer
Vraag 5.15: Liewe Dagboek (skooltas) TEKS 6 — Nedbank 4me / Neelsie 0% / Charlie sjimp / Mpho-hospitaal Vraag 3: Nedbank 4me 1 punt 1 Voltooi: "Dit manipuleer die leser om ..."
Kontroleer
1 punt 3 Hoekom word "4me" deurgaans gebruik?
Kontroleer
1 punt 5 Hoekom word Engelse "4me, 4saving, 4growing, 4good" gebruik?
Kontroleer
1 punt 6 Hoekom gebruik die adverteerder "fantastiese rentekoers"?
Kontroleer
1 punt 7 Hoekom die ellips en drie uitroeptekens na "Dis hoe maklik dit is ...!!!"?
Kontroleer
1 punt 8 Hoekom is "Nedbank4me, slim en ekstra" in vetdruk?
Kontroleer
1 punt 9 "Laat die pret begin" — goeie woordkeuse? Motiveer.
Kontroleer
Vraag 4: Neelsie 0% 1 punt 11 Wat suggereer dit oor Neelsie se houding (0% maar wil vakansie navorsing doen)?
Kontroleer
1 punt 12 Hoekom het Neelsie gesê hy het goeie nuus voordat hy sy 0% wys?
Kontroleer
1 punt 13 Hoe weet ons dat Meneer skree?
Kontroleer
1 punt 14 Hoe weet jy dat Meneer weghardloop?
Kontroleer
1 punt 17 Gee n rede vir 4.6.1.
Kontroleer
1 punt 19 Hoe weet ons Neelsie is geïnteresseerd?
Kontroleer
1 punt 20 Hoekom n uitroepteken na Neelsie se woorde (giftige slange)?
Kontroleer
Vraag 5: n Sjimp wat rook! 1 punt 21 INFINITIEF: "Ou Charlie rook." (Ou Charlie behoort nie ...)
Kontroleer
2 punt 22 VERLEDE TYD: "Hy kry raas wanneer hy rook."
Kontroleer
1 punt 25 ONTKENNENDE VORM: "Ja, sy het gerook."
Kontroleer
1 punt 27 LYDENDE VORM: "Charlie sal nooit n sigaret optel nie."
Kontroleer
1 punt 28 Verbind met "sodat": "Ons gaan n kringtelevisiekamera in die hokke sit. Ons kan hulle 24 uur n dag dophou."
Kontroleer
2 punt 30 INDIREKTE REDE: Hy sê: "Ons gaan n kringtelevisiekamera in die hokke sit."
Kontroleer
1 punt 31 TOEKOMENDE TYD: "Hy steek sy hand uit en klap op sy bo-arm."
Kontroleer
Vraag 6: Mpho-hospitaal-prent Woordlys: blitsvinnig, vlieg, waentjie, trollie, kasregister, verkoopsman, klant, handsak, wallet, kruidenierware, voorskoot, oorjas.
TEKS 7 — Donkie Derby / "Bla Bla" / Simba / Mpho-hospitaal Vraag 3: Drostdy Donkie-Derby 1 punt 1 Hoekom is "Live Band" en "Jansenville Got Talent" in aanhalingstekens?
Kontroleer
2 punt 9 TWEE redes hoekom die prentjies/grafika funksioneel is.
Kontroleer
Vraag 4: "Bla Bla Bla" Pa raas 1 punt 11 Funksie van die ellips in die strokiesprent?
Kontroleer
1 punt 13 HOMONIEM vir "lui" in n volsin.
Kontroleer
1 punt 14 Hoe weet ons pa baklei met sy seun?
Kontroleer
1 punt 15 Op watter manier word pa se woorde beklemtoon?
Kontroleer
1 punt 16 Hoe weet ons dat die seun nie luister nie?
Kontroleer
1 punt 17 "Jou kamer is n varkhok" beteken dat ...
Kontroleer
1 punt 18 Hoe weet jy dat die pa sy hand op en af beweeg?
Kontroleer
1 punt 19 Hoekom is WAAR: "Die seun stel nie belang in skoolwerk nie."
Kontroleer
Vraag 5: Simba-skyfies 1 punt 20 BEDRYWENDE VORM: "Die maatskappy is deur Leon Greyvenstein begin."
Kontroleer
1 punt 21 Verbind met "omdat": "Simba-skyfies is gunsteling happie. Hulle is deel van die lewe." (Omdat hulle ...)
Kontroleer
1 punt 23 INTENSIEWE VORM van "
klein ".
Kontroleer
1 punt 24 TOEKOMENDE TYD: "Die maatskappy is deur Leon Greyvenstein begin."
Kontroleer
1 punt 26 INDIREKTE REDE: Leon sê: "Ek het Simba in 1956 sy naam gegee."
Kontroleer
1 punt 27 Formuleer VRAAG met "
Local is lekker " as antwoord.
Kontroleer
1 punt 32 INFINITIEF: "Simba-skyfies is vir almal." (Simba-skyfies behoort ...)
Kontroleer
1 punt 33 ONTKENNENDE VORM: "Almal hou van Simba-skyfies."
Kontroleer
TEKS G — Mpho in hospitaal (5.15–5.20)